Miombo-rooibandsuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Miombo-rooibandsuikerbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: C. manoensis
Binomiale naam
Cinnyris manoensis
(Reichenow, 1907)

Die Miombo-rooibandsuikerbekkie is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

Identifikasie[wysig]

13 cm. Helder glans-groen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen gedeelte gevolg deur 'n klein helder glans-rooi bors and onderkant. Die res van die onderkant is bruin-grys met bruin vlerke. Hierdie spesie is maklik verwisselbaar met die Kleinrooibandsuikerbekkie maar die gebiede waar hulle voorkom verskil. Die vroulike suikerbekkie het 'n grys-bruin bokant en grys-geel onderkant.

Habitat[wysig]

Fynbos, immergroen bos en rande van woude.

Verspreiding[wysig]

Kom voor in die meeste van Zimbabwe.

Geluid[wysig]

'n Skerp Tjee-tjee geluid.

Ander name[wysig]

  • Engels: Miombo Double-collared Sunbird
  • Wetenskaplike naam: Cinnyris manoensis

Sien ook[wysig]