Miskolc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Miskolc
Megyeszékhely - Borsod-Abaúj-Zemplén megye - Miskolc.jpg

Kaart Wapen
Subregion Miskolc.PNG
HUN Miskolc COA.jpg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Hongarye Hongarye
 Stigting 1173
 Oppervlakte:  
 - Totaal 236,66 vk km
 Hoogte bo seevlak 130 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 168 075
 - Bevolkingsdigtheid 715,06/vk km
 Tydsone CET / UTC +1
 - Somertyd CEST / UTC +2
 Burgemeester Ákos Kriza
 Amptelike Webwerf miskolc.hu

Miskolc (uitgespreek [ˈmiʃkolts], Pools: Miszkolc, Slowaaks: Miškovec) is die vierde grooste stad (ná Boedapest, Debrecen en Szeged) in Hongarye, en het 'n bevolking van 168 075 in 2011 gehad.

Geografie[wysig]

Die stad lê in die noord-ooste van die land en nabygeleë dorpe sluit in Eger en Encs.