Model-tobie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Model-tobie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Tetraodontidae
Genus: Canthigaster
Spesie: C. valentini
Binomiale naam
Canthigaster valentini
(Bleeker, 1853)

Die Model-tobie (Canthigaster valentini) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooi See tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Model toby.

Voorkoms[wysig]

Die vis is geel-wit met geel kolletjis aan die bokant en swart strepe oor die bokant. Die stertvin is geel. Die mannetjies het blou strepe wat uitstraal vanaf die oë. Die vis word 9 cm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraal en rots riwwe in water wat tot 32 m diep is. Hulle eet alge en bodem ongewerweldes. Voortplanting word gedoen op die harem beginsel; 'n dominante mannetjie het 4 - 7 wyfies. Die slym op die vis se vel veroorsaak dat hy sleg smaak en roofvisse vermy die vis as gevolg daarvan.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]