Moeraswaterfiskaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moeraswaterfiskaal
L. b. stricturus, links bo
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Laniarius
Spesie: L. bicolor
Binomiale naam
Laniarius bicolor
(Verreaux, 1857)

Die Moeraswaterfiskaal (Laniarius bicolor) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in ruigtes langs riviere en papirusmoerasse. Die geslagte lyk eenders. Hulle bly een-een of in pare saam. Die voël is 23 cm groot en weeg 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Swamp Boubou.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Laniarius bicolor”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.