Mogale City Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Mogale City
Kaart van Suid-Afrika wat Mogale City in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Wesrand
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT481
Hoofstad Krugersdorp
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Zoeloe
Area 1 342 km²  
Bevolking 362,422 (2011)

Die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Wesrand-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: