Molotofbom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Molotow-kelkie)
Spring na: navigasie, soek
’n Finse soldaat tydens die Winteroorlog met ’n Molotofbom.

’n Molotofbom, vernoem na Wjatsjeslaw Molotof en ook genoem ’n petrolbom of ’n Molotof-granaat, is die algemene naam vir ’n verskeidenheid kru, handgemaakte brandbomme. Alhoewel hulle oor die algemeen geassosieer word met guerrillas en onluste, word hulle gereeld gebruik vir algemene kriminele brandstigting.