Mombasa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mombasa
Tusks in Mombasa.jpg

Kaart Vlag
KE-Mombasa.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Kenia Kenia
 Provinsie Coast
 Koördinate 04°03′S 39°40′O
 Gestig op 11de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 295 vk km
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1999) 707 400
 - Bevolkingsdigtheid 2 398/vk km
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Ahmed Abubakar Mohdhar

Mombasa is die tweede grootste stad van Kenia naas die hoofstad Nairobi en het 'n bevolking van 707 400 in 1999 gehad en het 'n oppervlakte van 295 km². Die stad lê an die Indiese Oseaan en is 'n deel van die Swahili-kultuur.