Monteirose neushoringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monteirose neushoringvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Bucerotidae
Subfamilie: Bucerotinae
Genus: Tockus
Spesie: T. monteiri
Binomiale naam
Tockus monteiri
Hartlaub, 1865

Die Monteirose neushoringvoël (Tockus monteiri) is amper-endemies en 'n algemene standvoël in droë doringveld en breëblaarboomveld. Hulle word ook dikwels in klipperige heuwelwêreld gevind. Die voël is 50 – 58 cm lank en 280 - 420 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Monteiro's Hornbill.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tockus monteiri”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.