Monument

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Voortrekkermonument in Pretoria.

Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur regerings en owerhede opgerig, maar besighede doen dit ook soms. Kleiner gedenktekens word dikwels gemaak in die vorm van 'n plaket of gedenkplaat.

Galery van belangrike monumente in Suid-Afrika[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Monument (kategorie)