Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Mookgophong
Kaart van Suid-Afrika wat Mookgophong in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Waterberg
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM364
Hoofstad Mookgophong (Naboomspruit)
Grootste tale Noord-Sotho, Afrikaans, Tsonga
Area 5 689 km²  
Bevolking 35,640 (2011)

Die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

Setels[wysig]

Party 2000 2006 2011
ANC 4 5 6
DA 2 1 2
COPE 0 0 1
VF+ 0 2 1
Alliansie Noord 1 0 0