Moorse afgod

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moorse afgod
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Zanclidae
Genus: Zanclus
Cuvier in Cuvier and Valenciennes, 1831
Spesie: Z. cornutus
Binomiale naam
Zanclus cornutus
(Linnaeus, 1758)

Die Moorse afgod (Zanclus canescens) is vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as Moorish idol.

Voorkoms[wysig]

Die vis word 22 cm groot. Die volwassene het breë, swart strepe op 'n wit lyf met geel sye. Dit het 'n gepunte bek met 'n verlengde rugvin. Die volwassenes kom voor in koraal- en rotsriwwe.

Skets van 'n Moorse afgod.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]