Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Moqhaka
Kaart van Suid-Afrika wat Moqhaka in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Fezile Dabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS201
Hoofstad Kroonstad
Grootste tale Sotho, Afrikaans
Area 7 925 km²  
Bevolking 160,532 (2011)


Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: