Morawië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Morawië
Morava
Mikulov, 'n stad in Morawië
Mikulov, 'n stad in Morawië
Vlag van Morawië
Vlag
Official seal of Morawië
Seël
Morawië (groen) sy ligging saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Morawië (groen) sy ligging saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Land Vlag van Tsjeggië Tsjeggië
Hoofstad Brno
Oppervlak
 - Historiese streek 22 348 87 km²  (8 628 95 vk m)
Bevolking
 - Historiese streek 3 000 000
 - Digtheid 130/km² (350/vk m)
Tydsone MET (UTC+01:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+02:00)
Die landsdele van Tsjeggië:
██ Morawië ██ Boheme ██ Tsjeggies-Silesië

Morawië (Tsjeggies en Slowaaks: Morava , Duits: Mähren, Latyns: Moravia) is 'n historiese land oos van Boheme. Die gewes is na die March-rivier vernoem en vorm sy noordelike stroomgebied. Die historiese hoofstad is Brno.

Eksterne skakels[wysig]