Morgan Tsvangirai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai

Eerste Minister van Zimbabwe
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
11 Februarie 2009
President Robert Mugabe
Voorafgegaan deur Robert Mugabe

President van die Movement for Democratic Change-Tsvangirai
Ampsbekleër
Amp betree
31 Maart 2005
Voorafgegaan deur Amp gestig

President van die Movement for Democratic Change
Ampstermyn
30 September 1999 – 31 Maart 2005
Voorafgegaan deur Gibson Sibanda
Opgevolg deur Amp laat vaar

Persoonlike besonderhede
Geboorte 10 Maart 1952 (1952-03-10) (62 jaar oud)
Gutu, Suid-Rhodesië
Politieke party MCD (1999-2005)
MDC - Tsvangirai (2005-huidig)
Eggenoot/eggenote Susan Tsvangirai (1978-2009; oorl.)
Religie Christen

Morgan Tsvangirai (gebore op 10 Maart 1952 in Gutu) is 'n Zimbabwiese politikus. Hy lei die Movement for Democratic Change, die grootste opposisieparty in Zimbabwe.

Verkiesings 2008[wysig]

Tsvangirai het by Zimbabwe se verkiesings op 29 Maart 2008 waarskynlik die absolute meerderheid van die stemme gekry, maar nadat die regeringsparty en Robert Mugabe daarmee nie tevrede was nie word alle stemme nog eenkeer getel. Die tweede rondte van die verkiesing word op 27 Junie gehou, maar Tsvangirai onttrek homself as kandidaat voor die verkiesing plaasvind.

Op 12 September 2008 word gerapporteer dat Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai 'n magsdelingsooreenkoms geteken het[1].

Verwysings[wysig]

  1. Skikking in Zim, Beeld, besoek op 12 September 2008

Eksterne skakels[wysig]