Mormyridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bottelneuse visse
'n Bottelneusvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Osteoglossomorpha
Orde: Osteoglossiformes
Familie: Mormyridae
Subfamilies

Mormyrinae
Petrocephalinae

Mormyridae (Bottelneuse) is 'n vis-familie van die orde Osteoglossiformes en kom slegs in Afrika voor. Die familie bestaan uit agtien genera met 200 spesies. In Engels staan die familie bekend as Snoutfishes.

Kenmerke[wysig]

Die lang, amper slurpagtige snoet is kenmerkend van die familie.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]