Morné Morkel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Morné Morkel
Morne Morkel.jpg
Morné Morkel
Volle naam Morné Morkel
Gebore 6 Oktober 1984 (1984-10-06) (30 jaar oud)
Vereeniging, Suid-Afrika
Bynaam(e) Morras, Langman
Lengte 1.98 m
Kolfstyl Linkshandig ortodoks
Boulstyl Regterarm vinnig
Rol Aanvangsbouler
Familie Albie Morkel (broer)
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 300) 26 Des 2006 v Indië
Laaste Toets 25 Julie 2014 v Sri Lanka
EDI debuut (no 89) 6 Jun 2007 v Asia XI
Laaste EDI 8 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 65
T20I debuut (no 28) 11 Sep 2007 v Wes-Indië
Laaste T20I 22 Maart 2014 v Sri Lanka
T20I hempno. 65
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2004-2006 Oostelikes
2007- Titane
2008 Yorkshire
2007 Kent
2011- Delhi Daredevils
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets       EDI       1e rang       A-lys       T20I
Wedstryde 58 73 91 98 36
Lopies aangeteken 704 177 1,383 282 8
Kolfgemiddeld 12.13 8.42 14.70 9.40 4.00
100s/50s 0/0 0/0 0/4 0/0 0/0
Hoogste telling 40 25 82* 35 6
Aflewerings geboul 11,162 3,663 16,642 4710 766
Paaltjies 200 124 321 153 43
Boulgemiddeld 30.27 23.54 27.86 24.51 21.02
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 6 1 13 2 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 2 - -
Beste boulontleding 6/23 5/38 6/23 5/34 4/17
Vangskote/Stonkings 14/– 19/- 34/- 24/- 4/-
Bron: Cricinfo, 27 Julie 2014

Morné Morkel (* 6 Oktober 1984 in Vereeniging, Transvaal) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas in al 3 vorme van die spel speel. Hy is op die oomblik een van die vinnigste boulers ter wêreld.

Eksterne skakels[wysig]


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Hashim Amla (kaptein) - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]