Mosoel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mosoel
الموصل (Arabies)
Mûsil/Nînewe (Koerdies)
Musul (Turks)
Die Tigrisrivier in Mosoel.
Die Tigrisrivier in Mosoel.
Ligging van Mosoel op 'n kaart (Irak)
Mosoel
Mosoel
Koördinate: 36°34′00″N 43°13′00″O
Land Vlag van Irak Irak
Governorate Ninawa
Distrik Mosoel
Bevolking (2008)
 - Stad 1 800 000

Mosoel (Arabies: الموصل, Koerdies: Mûsil/Nînewe, Turks: Musul) is 'n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 1 800 000 in 2009 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad en Basra. Mosoel is geleë net oos van die grens tot Sirië, suid van Turkye en oos van Iran.