Mount Frere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mount Frere
kwaBhaca
Ligging van Mount Frere op 'n kaart (Oos-Kaap)
Mount Frere
Mount Frere
 Mount Frere se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°55′S 28°59′O Koördinate: 30°55′S 28°59′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Alfred Nzo
Munisipaliteit Umzimvubu
Stigting 1876
Oppervlak[1]
 - Dorp 3,53 km²  (1,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 252
 - Digtheid 1 488/km² (3 853,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 96.1%
 • Kleurling 1.2%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Blank 0.8%
 • Ander 1.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 86.6%
 • Engels 6.0%
 • Zoeloe 1.6%
 • Ander 5.7%
Poskode (straat) 5090
Poskode (posbus) 5090
Skakelkode(s) 039-255

Mount Frere is 'n dorp in Suid-Afrika, in die ooste van die provinsie van die Oos-Kaap. Die dorp is 100 km noordoos van Mthatha (Umtata). Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

Geskiedenis[wysig]

Mount Frere is amptelik in 1876 na sir Bartle Frere vernoem.

Omgewing[wysig]

Die Bhaca Xhosa-stam woon in die omgewing. Hulle naam vir die dorp is kwaBhaca (plek van die Bhaca). Die distrik is 1 800 km2 groot. Die oorblywende woud bestaan uit geelhout en stinkhout.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Mount Frere”. Sensus 2011.