Mount Logan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mount Logan
Mount Logan.jpg
Mount Logan
Ligging: Yukon, Kanada
Hoogte: 5 959 meter
Reeks: Rotsgebergte
Koördinate: 60°34′2″N 140°24′10″W
Datum van eerste bestyging: 23 Junie 1925
Eerste bestyger(s): Albert H. MacCarthy

Mount Logan is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon geleë is. Met 'n hoogte van 5 959 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Logan is in 1890 ontdek en in 1891 ná die bekende geoloog William Edmond Logan vernoem.