Mount McKinley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mount McKinley
Denali from McKinley Princess pano.jpg
Mount McKinley
Ligging: Alaska, Verenigde State
Hoogte: 6 168 meter
Reeks: Rotsgebergte
Koördinate: 63°4′9″N 151°0′28″W
Datum van eerste bestyging: 7 Junie 1913
Eerste bestyger(s): Hudson Stuck

Mount McKinley (Athapaskies: Denali) is 'n berg in Noord-Amerika wat in die VSA-deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 168 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Die Mount McKinley is vernoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. 'n ander naam is Denali, wat in Athapaskies die grote of die hoë beteken en die amptelike naam in Alaska is.