Mpofana Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Mpofana
Kaart van Suid-Afrika wat Mpofana in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMgungundlovu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN223
Hoofstad Mooirivier
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 1 651.6 km²  
Bevolking 31,518 (2007)

Die Mpofana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die uMgungundlovu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: