Muden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Muden
Ligging van Muden op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Muden
Muden
Koördinate: 28°58′0″S 30°23′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMzinyathi
Plaaslike Munisipaliteit uMvoti
Tydsone SAST (UTC+2)

Muden is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die Mooirivier en is 38 km oos van Weenen. Die dorpie is gestig deur eerwaarde Heinrich Rottcher wat in 1862 in Suid-Afrika aangekom het. Hy het die sendingstasie na sy geboortedorp Mueden in Duitsland vernoem.

Distrik[wysig]

Daar is 'n besproeiingskema in die omgewing en groot sitrusboorde is aangelê. Muden is die verste plek oos waar Boesman-tekeninge gevind is.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]