Mulao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Mulao (Sjinees: 仫佬族) is 'n etniese groep van die Outonome Gewes Guangxi Zhuang in die Volksrepubliek van Sjina wat in die Outonome Dorp Luocheng Mulao in die weste van die outonome gewes saamgetrek is. Kleiner groepe woon in die dorp of stad Xincheng, Yizhou, Liucheng, Du'an, Huanjiang en Hechi in die Guangxi. Die Mulao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek van Sjina erken word. Met 'n bevolking van 207 000 is hulle die een-en-dertigste kleinste etniese groep in die land.

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]