MultiChoice

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Multichoice)
Spring na: navigasie, soek

MultiChoice is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat die DStv-satelliettelevisiediens bedryf. Dit is die grootste satelliet-televisiediens in Afrika suid van die Sahara. MultiChoice word deur die Naspers-mediakonglomeraat besit.

Sien ook[wysig]

  • KykNET - Afrikaanse TV kanaal
  • MK - Musiek TV Kanaal

Eksterne skakels[wysig]