Murray Rothbard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Murray Rothbard
MurrayBW.jpg
Murray Rothbard in die 1990's

Naam Murray Newton Rothbard
Gebore 2 Maart 1926
Bronx, New York
Oorlede 7 Januarie 1995 (op 68)
New York Stad, New York
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Vakgebied Ekonomie, geskiedenis, filosofie
Instelling(s) Brooklyn Politegniese Instituut, Universiteit van Nevada, Las Vegas
Alma mater Columbia-universiteit
Beïnvloed deur John Locke, Ludwig von Mises, Albert Jay Nock, H.L. Mencken, Lysander Spooner, Harry Elmer Barnes, Frank Chodorov, Joseph Schumpeter, Thomas Aquinas, Jean-Baptiste Say, Carl Menger, Aristotle, William Graham Sumner, Herbert Spencer, Franz Oppenheimer, John C. Calhoun
Invloed op Ron Paul, Walter Block, Llewellyn Rockwell, Joseph Sobran, Thomas E. Woods, Jr., Hans-Hermann Hoppe, Roderick T. Long, Gary North, Joseph Salerno, Samuel Edward Konkin III

Murray Newton Rothbard (Geb. 2 Maart 1926 - † 7 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse ekonoom, geskiedkundige en filosoof. Hy was 'n prominente voorstander van die Oostenrykse Leerskool van ekonomie en het baie gedoen om libertynisme te definieer deur die grondslag te lê vir die teorie van vrye-mark anargisme, wat hy "anarko-kapitalisme" gedoop het.[1][2][3] Rothbard het meer as twintig boeke geskryf en word as 'n sentrale figuur beskou in die Amerikaanse libertynse beweging.[4]

Verwysings[wysig]

  1. (1991)In Miller, David: Blackwell Encyclopaedia of Political Thought. Blackwell Publishing. ISBN 0-631-17944-5. 
  2. Wendy McElroy. “Murray N. Rothbard: Mr. Libertarian”. Lew Rockwell. July 6, 2000..
  3. F. Eugene Heathe. Encyclopedia of Business Ethics and Society. SAGE. 2007. p. 89
  4. Ronald Hamowy, Redakteur, The encyclopedia of libertarianism, p 441.