Murrayrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Murrayrivier
Die Murrayrivier naby die Murraybrug, Suid-Australië.
Die Murrayrivier naby die Murraybrug, Suid-Australië.
Murray river (Australia) map-Eng.svg
Die stroomgebied van die Murrayrivier.
Oorsprong Australiese Alpe, Nieu-Suid-Wallis, Victoria (Australië)
Monding Goolwa, Suid-Australië
Suidelike Oseaan
Stroomgebied Nieu-Suid-Wallis, Victoria, Suid-Australië
(Australië)
Lengte 2 508 km (1 558 myl)
Oorsprong-hoogte 902 m (2 959 voet)
Monding-hoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 767 m³/s (27 086 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 1 061 469 km² (409 835 myl²)
Die saamvloei van die Darling met die Murrayrivier
Die monding van die Murrayrivier in die Indiese Oseaan

Die Murrayrivier (Engels: Murray River, in Suid-Australië River Murray) is met 'n lengte van 2 508 km Australië se grootste rivier.[1] Dit is 'n wes-vloeiende rivier en loop deur die drie Australiese deelstate Nieu-Suid-Wallis, Victoria en Suid-Australië.

Die rivier vorm is sy grootste gehel die grens tussen Victoria in die suide en Nieu-Suid-Wallis in die noorde en uitmond net oos van Adelaide in die Indiese Oseaan, op Australiese kaarte dikwels verwys as Suidelike Oseaan.[2]

Verwysings[wysig]

  1. (en) (Australia's) Longest Rivers”. Geoscience Australia: 10 Desember 2013. URL besoek op 13 Junie 2014.
  2. (en) The Murray Mouth”. Murray-Darling Basin Commission. URL besoek op 20 September 2007.[dooie skakel]