Musée maritime fluvial et portuaire de Rouen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Broom icon.svg Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.
Musée maritime fluvial et portuaire de Rouen
Port de Rouen2.JPG
Land Frankryk
Stad Rouen
Versamelingen marine
Vertoonte werke meer as 2000
Oppervlakte 900 m2
Oopmaaksjaar 1999
Besoekers pro jaar circa 10000
Adres Hangar portuaire n°13, Quai Émile Duchemin, 76000 Rouen
Naaste bushalte Mont-Riboudet (T1, T2, T3, 16)
Website http://www.musee-maritime-rouen.asso.fr/
Sien ook: Museum

Die Musée maritime fluvial et portuaire in die Normandiese stad Rouen behandel die geskiedenis van die plaaslike hawe, een van die grootstes in Frankryk. Dit het oopgemaak in die jaar 1999.

Die museum[wysig]

Sy hoofonderwerpe is:

  • die hawe se geskiedenis, wat met talle foto's gedokumenteer word, met onder andere 'n ruim oor die verwoestinge veroorsagt deur die tweede wêreldoorlog
  • die hawegeriewe en bedrywighede langs die Seinerivier gedurende die 19de eeu
  • die groot seilskepe van Rouen, met 'n ruim over die skepe, die na Nieuw-Caledonië gevoert het, om nikkel te laad
  • die handelsvloot, met vele modele van vragtskepe, waarvan skepe, die naby die voormalige loods van die hawe, waarin die museum word gehuisves
  • die watervervoer op riviere
  • die skeepsbou
  • die walvisvangs
  • die geskiedenis van duikbote, waaronder inligting oor Robert Fulton se Nautilus

Die museum vertoon onder meer enjins van rivierbote, stoombote wat deur vissers gebruik is, en newelbel, 'n ontspanner en die nadruk van 'n radiokabine van 'n skip van die 1960-jaren.

Die geraamte van 'n walvis (verleent door die museum d'histoire naturelle de Rouen) word in die midde van die museum vertoont. Dit is 'n gewone vinvis, die 7 jare oud was, wanneer dit opgrond van stranding gesterf het.

'n rivierboot met 'n lengte van 38 meter, wat Pompon Rouge genoemt word, kan in die hof van die museum besigtig word. Daarin ligt en vertooning oor die watervervoer op riviere, met onder andere en sluismodel.

Daaroor is dit regelmatig temporare vertoninge over verskillende doele, wie te voorbeeld die transportbrug van Rouen en die vikingen.

Foto's[wysig]

Die gebou[wysig]

Loods nommer 13 in die hawe van Rouen huisves die museum

Die museum word in 'n van die hawe se voormalige loodse gehuisves. Dit word in die jaar 1926 gebout, gebruikt deur die Schiaffino kompanie tot die 70-jare. In die jaar 1984 kont dit nie meer voor die hawe gebruikt word nie.

Eksterne skakels[wysig]