Mvezo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mvezo
Ligging van Mvezo op 'n kaart (Oos-Kaap)
Mvezo
Mvezo
Koördinate: 31°56′60″S 28°31′0″O Koördinate: 31°56′60″S 28°31′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit O.R. Tambo
Plaaslike Munisipaliteit Koning Sabata Dalindyebo
Regering
 - Stamhoof Mandla Mandela
Oppervlak
 - Gehug 1,85 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2001)
 - Gehug 403
 - Digtheid 218/km² (564,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Mvezo is 'n klein dorpie wat op die oewers van die M'basherivier naby Mthatha, in die voormalige Transkei, Suid-Afrika geleë is.

Die oud-President van Suid-Afrika Nelson Mandela is hier gebore, maar hy word op Qunu groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en daarheen verhuis het.

Gebore[wysig]

  • Nelson Mandela (1918-2013), eerste staatshoof van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika.

Sien ook[wysig]