Mya se klipvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mya se klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Clinidae
Genus: Pavoclinus
Spesie: P. myae
Binomiale naam
Pavoclinus myae
Christensen, 1978

Die Mya se klipvis (Pavoclinus myae) is 'n vis wat voorkom tussen Algoabaai en Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Mya's klipfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is roesrooi met donker strepe oor die lyf en daar is 'n groot silwer kol agter die oë en op die basis van die pektorale vin. Daar is ook kleiner kolletjies op die onderkant en agter die oë terwyl vier strale uitstraal vanaf die oë. Die vis word tot 6 cm groot.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]