Mystery Jets

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mystery Jets
Oorsprong Eel Pie Island, Twickenham, Londen, Engeland (VK)
Genre(s) Indierock
Uitgewer(s) Rough Trade
Webwerf www.mysteryjets.com
Lede Blaine Harrison
William Rees
Kai Fish
Kapil Trivedi
Henry Harrison
Gewese lede Tamara Pearce-Higgins
Portal.svg Musiekportaal

Mystery Jets is 'n Engelse musiekgroep vanuit Eel Pie Island in Twickenham, Londen, Engeland.[1] Twee van die groep se albums het die Verenigde Koninkrykse albumranglyste behaal: Making Dens het die 32ste posisie en Twenty One die 42ste posisie behaal.[2]

Diskografie[wysig]

  • Making Dens (6 Maart 2006, 679 Recordings)
  • Zootime (8 Mei 2007, VSA-uitgawe, Dim Mak Recordings)
  • Twenty One (24 Maart 2008, 679 Recordings)

Verwysings[wysig]

  1. Mystery Jets op Freshly Squeezed (onderhoud)”. YouTube. URL besoek op 2008-05-07.
  2. Zobbel (2007-06-16). “Chart Log UK”. Zobbel. URL besoek op 2008-09-03.

Eksterne skakels[wysig]