Nørresundby

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nørresundby
Nørresundby
Nørresundby
Official seal of Nørresundby
Seël
Ligging van Nørresundby op 'n kaart (Denemarke)
Nørresundby
Nørresundby
Koördinate: 57°04′0″N 9°55′0″O Koördinate: 57°04′0″N 9°55′0″O
Land Vlag van Denemarke Denemarke
Streek Noord-Jutland
Munisipaliteit Aalborg
Bevolking (2011)
 - Stad 21 376

Nørresundby is ‘n voorstad van Aalborg in Denemarke en het 21 376 inwoners (2011). Vroeër was Nørresundby ‘n selfstandige stad, maar sedert 1970 val dit onder die Aalborgmunisipaliteit. Nørresundby word met die res van die stad deur die Limfjordstonnel verbind. Die grootste deel van die Nørresundby bestaan uit woonbuurte en sakegebied, maar daar is ook ‘n kerk uit die 13de eeu. Daarby is ook die grootste geskiedkundige begraafplaas van Denemarke, Lindholm Høje, in Nørresundby geleë.