Nabatese alfabet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nabatese alfabet
Soort skryfstelsel Abjad
Taal Nabatees
Tydperk 2de eeu v.C. tot 4de eeu n.C.
Voorloper Siriese alfabet
ISO 15924 Nbat, 159
Nota Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
    Skryfstelsels    

      Abjad
      Abugida
      Alfabet
      Lettergreepskrif
      Logografies
      Kenmerk-alfabet
      Snelskrif
      Alternatief

Die Nabatese of Nabateïese alfabet is ’n abjad (konsonantale alfabet) wat vanaf die 2de eeu v.C. deur die Nabateërs, ’n antieke volk van Jordanië, gebruik is om hul taal te skryf.[1] Belangrike inskripsies in die Nabatese alfabet is in Petra, Jordanië, gevind. Die alfabet is van die Siriese alfabet afgelei, wat op sy beurt van die Aramese alfabet afgelei is. ’n Kursiewe vorm van Nabatees het vanaf die 4de eeu n.C. in die Arabiese alfabet ontwikkel.[1], en die lettervorms is dus tussen dié van Arabies en die meer noordelike Semitiese skrifte soos die Hebreeuse alfabet.

Nabatees Naam Arabiese
alfabet
Siriese
alfabet
01 aleph.svg Alef ا/ء ܐ
02 bet.svg Bet ب ܒ
03 gimel.svg Giemel ج ܓ
04 dal.svg Dalet ܕ
05 ha.svg Hee ه ܗ
06 waw.svg Waw ܘ
07 zayn.svg Zajien ܙ
08 ha.svg Chet ح ܚ
09 taa.svg Tet ܛ
10 yaa.svg Jod ي ܝ
11 kaf.svg Kaf ﻛ/ك ܟܟ
12 lam.svg Lamed ل ܠ
13 meem.svg Mem م ܡ
14 noon.svg Noen ن ܢܢ
15 sin.svg Samech ܣ
16 ein.svg Ajien ع ܥ
17 fa.svg Pee ف ܦ
18 sad.svg Tsaddie ص ܨ
19 qaf.svg Koef ܩ
20 ra.svg Reesj ܪ
21 shin.svg Sjien س، ش ܫ
22 ta.svg Taw ܬ

Sien ook[wysig]

Geskiedenis van die alfabet

Verwysings[wysig]