Nagano

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nagano
長野市
Downtown Nagano.jpg
Official Vlag van Nagano
Vlag
Ligging van Nagano in die Nagano-prefektuur
Ligging van Nagano in die Nagano-prefektuur
Ligging van Nagano op 'n kaart (Japan)
Nagano
Nagano
Ligging van Nagano in Japan (in rooi)
Koördinate: 36°38′0″N 138°11′0″O
Land Japan
Gebied Chūbu
Prefektuur Nagano-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Shōichi Washizawa
Oppervlak
 - Stad 834,85 km²  (322,34 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 387 146
 - Digtheid 460/km² (1 200/vk m)
Tydsone JST (UTC+9)
Webwerf: city.nagano.nagano.jp

Nagano (長野市) is 'n stad met 387 146 inwoners (2011) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Shōichi Washizawa. Die oppervlakte is 737,86km².