Nagoja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nagoja
名古屋市
Nagoya main thoroughfare.jpg
Vlag van Nagoja
Vlag
Wapen van Nagoja
Wapen
Ligging van Nagoja in die Aitsji-prefektuur
Ligging van Nagoja in die Aitsji-prefektuur
Ligging van Nagoja op 'n kaart (Japan)
Nagoja
Nagoja
Ligging van Nagoja in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°11′N 136°54′O
Land Japan
Gebied Tsjoeboe
Prefektuur Aitsji-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Takehisa Matsoebara
Oppervlak
 - Stad 326,45 km²  (126 vk m)
Bevolking
 - Stad 2 236 000
 - Digtheid 6 849,4/km² (17 739,9/myl2)
Poskode 460-0001
Boom Kamferlourier
(Cinnamomum camphora)
Blom Lelie

名古屋市 (Nagoja-sji?) is die vierde grootste stad in Japan. Dit is aan die Stille Oseaan geleë in die Tsjoeboe-streek op sentrale Honsjoe. Dit is die hoofstad van die Aitsji-prefektuur en een van Japan se belangrike hawens tesame met Tokio, Osaka, Kobe, Jokohama, Tsjiba, en Hakata. Dit is ook die middelpunt van Japan se derde grootste metropolitaanse gebied wat bekend staan as die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied. Teen 2000 het die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied 8,74 miljoen inwoners gehad waarvan 2,17 miljoen in die stad Nagoja gewoon het.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Population of Japan”. Japanese Statistics Bureau: 2000. URL besoek op 2007-04-20.