Naka Drotské

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Naka Drotské Sportportaal
Volle naam Allen Erasmus Drotské
Geboortedatum 15 Maart 1971 (1971-03-15) (43 jaar oud)
Geboorteplek Senekal, Suid-Afrika
Lengte 182 cm
Gewig 108 kg
Skool Grey-kollege
Beroep Rugbyafrigter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Springbokno. 601
Jeugspanne
Jare Span
{{{ru_jeugjare}}} Suid-Afrikaanse Skolespan
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1993–1999
2000–01
2004–2005
Vrystaat
Blou Bulle
VS Cheetahs


12


korrek soos op 1 Junie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993–1999 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 26 (15)
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
2007–
2007–
VS Cheetahs
Cheetahs
korrek soos op 1 Junie 2014.
Rugbyloopbaan

Naka Drotské (*15 Maart 1971, Senekal) is ’n oud-Springbok en professionele rugbyafrigter. Hy is tans die seniorafrigter van die Toyota Cheetahs in Superrugby.

Hy het op haker gespeel vir die Vrystaat Cheetahs en ook die Blou Bulle in die Suid-Afrikaanse provinsiale Curriebeker, en was 'n lid van die 1995 Rugbywêreldbeker-wenspan. Drotské was ook lid van die span wat derde geëindig het in die Rugbywêreldbeker 1999 en het vir drie jaar in Engeland by London Irish gespeel.

Spelersloopbaan[wysig]

Provinsiaal[wysig]

Nasionale span[wysig]

Hy het sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke op 13 November 1993 teen Argentinië in Buenos Aires gespeel, toe hul 52-23 gewen het.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]