Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Naledi
Kaart van Suid-Afrika wat Naledi in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS171
Hoofstad Dewetsdorp
Grootste tale Sotho, Afrikaans, Xhosa
Area 3 423.9 km²  
Bevolking 24 314 (2011)


Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het 'n bevolking van 24 314 inwoners in 2011 gehad.

"Naledi" beteken ster in Sotho.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: