Nama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die taal, sien "Namas" vir die artikel oor die volk.
Nama
Khoekhoegowab
Gepraat in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Oranjerivier
Namakwaland
Totale sprekers: 270 000
Taalfamilie: Khoisan
 Khoe
  Khoekhoe
   Noord-Khoekhoe
    Nama 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Namibië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: khi
ISO 639-3: naq 
Verspreidingsgebied van die Nama/Damara in Namibië

Nama is 'n Khoitaal wat deur die Namas en Damaras in Namibië, Botswana en Suid-Afrika gepraat word. Daar is meer as 270 000 mense met Nama as moedertaal. Andere benamings vir Nama sluit in: Namataal, Nama/Damara, Namakwa, Namaqua, Bergdamara en Tama.

Nama is verwant aan die taal van die Hai//om San.

In Namibië word Nama as 'n nasionaal taal erken. In Suid-Afrika is Nama nie een van die elf ampstale nie, maar is dit wel in die grondwet opgeneem as taal wat deur die nasionale regering beskerm en gekultiveer moet word.

Eksterne skakels[wysig]