Namakwaduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Namakwaduifie
By die Toledo Dieretuin
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Oena
Swainson, 1837
Spesie: O. capensis
Binomiale naam
Oena capensis
(Linnaeus, 1766)

Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie wat in Afrika voorkom. Die voël is tipies 22 cm in lengte met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Dit is die enigste spesie in die genus Oena.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Namakwaduif (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: