Nanabessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nanabessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Rhus
Spesie: R. dentata
Binomiale naam
Rhus dentata
Thunb.

Die Nanabessie (Rhus dentata) is 'n klein boompie kom hoofsaaklik in die ooste van Suid-Afrika voor. Die blaartjies getand. In die herfs kry die blare helder kleure en die vrugte verkleur tot bruin, oranje of rooi. Die vrugte is ongeveer 4 mm in deursnee.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]