Nanchang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nanchang
南昌
Die Bayi-plein in Nanchang.
Die Bayi-plein in Nanchang.
Ligging van Nanchang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Nanchang
Nanchang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 28°41′00″N 115°53′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangxi
Regering
 - Burgemeester Hu Xian
Oppervlak
 - Stad 7 372 km²  (2 846 vk m)
 - Stedelik 617 km² (238 vk m)
Hoogte 37 m (122 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 042 565
 - Digtheid 680/km² (1 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: nc.gov.cn

Nanchang (Sjinees: 南昌) is die hoofstad van die Sjinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 5 042 565 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van Sjina, halfpad tussen die Jangtse in die noorde en die Parelrivier in die suide. Nanchang is veral bekend vir sy landskap, ryk geskiedenis en kulturele terreine. Danksy sy ligging is dit 'n belangrike spoorwegknooppunt in Suid-Sjina.