Nanping

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nanping
南平
Nanping soos gesien vanaf die Botaniese tuin.
Nanping soos gesien vanaf die Botaniese tuin.
Ligging van Nanping op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Nanping
Nanping
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 26°39′00″N 118°11′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Foekien
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Pei Jinjia
 - Burgemeester Lin Baojin
Oppervlak
 - Stad 26 300 km²  (10 200 vk m)
Bevolking (2009)
 - Stad 2 900 000
 - Digtheid 110/km² (290/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 353000, 354000
Skakelkode(s) 599
Webwerf: np.gov.cn

Nanping (Sjinees: 南平) is 'n stad in die Sjinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 2 900 000 in 2009. Die stad is in die suidooste van Sjina, naby die kus van die Suid-Sjinese See geleë. Nanping grens in die ooste aan Ningde en in die suide aan Sanming.