Nanyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nanyang
南阳
Nanyang1.png
Ligging van Nanyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Nanyang
Nanyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 33°00′00″N 112°32′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Regering
 - Burgemeester Huang Xingwei
Oppervlak
 - Stad 26 591 km²  (10 267 vk m)
 - Stedelik 1 887 km² (729 vk m)
Hoogte 131 m (430 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 10 263 006
 - Digtheid 390/km² (1 000/vk m)
 - Metropolitaans 1 672 171
 - Metrodigtheid 890/km² (2 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 473000
Skakelkode(s) 377
Webwerf: nanyang.gov.cn

Nanyang (Sjinees: 南阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 10 263 006 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van Sjina. Nanyang grens in die suidooste aan Xinyang, in die ooste aan Zhumadian, in die noordooste aan Pingdingsjan, in die noorde aan Luoyang en in die noordweste aan Sanmenxia.