Naomi Campbell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Naomi Campbell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Mei 1970
Streatham, Londen
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur, supermodel
Amptelike
webwerf
naomicampbell.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Naomi Campbell (Streatham, Londen, 22 Mei 1970) is 'n swart Britse supermodel en aktrise van Jamaikaanse afkoms. Sy het opspraak gemaak omdat sy in 1997 in Suid-Afrika diamante van twyfelagtige herkoms van die Liberiese diktator Charles Taylor ontvang het. Sy het op 5 Augustus 2010 in die Sierra Leone Hof in Den Haag hieroor getuig. Sy het verklaar dat sy nie van die herkoms van die diamante geweet het nie.[1]

Verwysings[wysig]