Narjan-Mar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Narjan-Mar
Няръянa мар"
Нарьян-Мар
Leninstraat in Narjan-Mar
Leninstraat in Narjan-Mar
Vlag van Narjan-Mar
Vlag
Wapen van Narjan-Mar
Wapen
Die ligging van Nenetsië in Rusland
Die ligging van Nenetsië in Rusland
Koördinate: 67°38′N 53°03′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Nenetsië
Stigting 1929
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Joeri Radionofski
Bevolking (2010)
 - Stad 21 338
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.adm-nmar.ru/

Narjan-Mar (Russies: Нарьян-Мар; Nenets: Няръянa мар", letterlik "Rooi Stad") is ’n see- en rivierhawe in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Nenetsië. Die stad is geleë aan die regteroewer van die Petsjora-rivier en aan die Barents-see. Die bevolking in 2010 was 21 296.

Eksterne skakels[wysig]