Nasionale Raad van Provinsies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is die hoërhuis van die Parlement van Suid-Afrika. Die NRPR is in Kaapstad, die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika gevestig.

In 1997 word die destydse hoërhuis van die Suid-Afrikaanse parlement, die Senaat, met die NRVP vervang. Alle senatore het met onmiddelike ingang lidmaatskap van die NRVP verkry.

Die NRVP se vergaderings word deur 'n voorsitter gelei. Die voorsitter tans is Johannes Mahlangu van die ANC. Hy bekleed die amp sedert 2004. Sy voorganger was mev. Joyce Kgoali.

Lys van voorsitters van die NRVP[wysig]

Persoon Ampstermyn party
Patrick Lekota 1997 - 1999 ANC
mev. Naledi Pandor 1999 - 2004 ANC
mev. Joyce Kgoali 2004 ANC
Johannes Mahlangu sedert 2004
(waarnemend tot
17 Januarie 2005)

ANC

Eksterne skakels[wysig]