Natallyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Natallyster
Zoothera guttata in Amanzimtoti, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Turdidae
Genus: Geokichla
Spesie: G. guttata
Binomiale naam
Geokichla guttata
(Vigors, 1831)
Sinonieme

Zoothera guttata

Die Natallyster (Zoothera guttata) is 'n seldsame standvoël en gedeeltelike trekvoël in woudonderbos. Hulle broei in kuswoude in die Oos-Kaap en effens verder binnelands in KwaZulu-Natal. Die voël is 20 - 22 cm groot en weeg 62 - 76 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Ground Thrush. Die voël se status is bedreigd.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]