Natalse Haaie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Natalse Haaie
Bynaam(e) Sharks
Embleem Haai
Stigting 1890
Unie KwaZulu-Natalse Rugbyunie
Ligging Durban
Streek KwaZulu-Natal
Stadion Growthpoint Kings Park
Kapasiteit 52 000
Afrigter(s) Brad McLeod-Henderson (CB)
Deon Kayser (VB)
Kaptein(s) Tera Mtembu
Liga(s) Curriebeker
Vodacombeker
Spankleure


Unie webwerf
www.sharksrugby.co.za

Die Natalse Haaie is 'n rugbyspan gesetel in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die Haaie het ontstaan uit die Natal rugbyunie wat in 1890 gestig is. Die span was as die "Piesangboere" bekend tot die middel negentigs.

Die Haaie se tuisveld is die Kings Park-stadion. Hulle neem aan die Curriebeker- en Vodacombekerkompetisies deel en staan as die Sharks bekend wanneer hulle aan Superrugby deelneem.

Eksterne skakels[wysig]