Natalse rooihaas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Natalse rooihaas
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Lagomorpha
Familie: Leporidae
Genus: Pronolagus
Spesie: P. crassicaudatus
Binomiale naam
Pronolagus crassicaudatus
(I. Geoffroy, 1832)

Die Natalse rooihaas (Pronolagus crassicaudatus) is 'n haas wat in Mosambiek en Suid-Afrika voorkom. Hierdie hase word veral by kranse en rotsagtige berghange aangetref. Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore.

Verspreiding

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]