Navi Moembaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Navi Moembaai
नवी मुंबई
Die sakedistrik Nerul in Navi Moembaai.
Die sakedistrik Nerul in Navi Moembaai.
Ligging van Navi Moembaai op 'n kaart (Indië)
Navi Moembaai
Navi Moembaai
Ligging in Indië
Koördinate: 19°02′00″N 73°02′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Maharashtra
Distrik Moembaai
Stigting 1972
Bevolking (2011)
 - Stad 1 111 000
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 400 706
Webwerf: nmmt.in

Navi Moembaai (Marathi: नवी मुंबई Navī Mumbaī, Afrikaans: "Nuwe Moembaai"; tot 1995 New Bombay) is 'n beplande satellietstad van Moembaai in die Indiese deelstaat Maharashtra met 'n bevolking van 1 111 000 in 2011. Die stad is in 1972 gestig en is tans die grootste vooraf beplande stad ter wêreld. Navi Moembaai is aan die Arabiese See en oos van Moembaai geleë.