Nebraska

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Nebraska
Vlag van Nebraska Staatseël van Nebraska
Vlag van Nebraska Seël
Bynaam(e): Cornhuskers State
Kaart van die Verenigde State met Nebraska uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Lincoln
Grootste stad Omaha
Area  16de in die V.S.
 - Totaal 200 520 km2
 - Wydte 340 km
 - Lengte 690 km
 - Water 1 247 km2
 - % water 0,7 %
 - Breedtegraad 40° N tot 43° N
 - Lengtegraad 95° 19' W tot 104° 03' W
Bevolking  38se in die V.S.
 - Totaal 1 826 341
 - Digtheid 9,1/km2
42ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Panorama Point
1 653 m
 - Gemiddeld 790 m
 - Laagste punt Missouririvier by grens met Kansas
256 m
Toetrede tot die Unie  1 Maart 1867 (37ste)
Goewerneur Dave Heineman (R)
Luitenant-Goewerneur Lavon Heidemann
Wetgewer Nebraska Wetgewer
 - Hoërhuis Geen
 - Laerhuis Geen
V.S. Senatore Mike Johanns (R)
Deb Fischer (R)
Afkortings NE US-NE
Webblad www.nebraska.gov

Nebraska (Engels: State of Nebraska) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 1,8 miljoen en met 'n oppervlakte van 200 520 vierkante kilometer. Dit is een van die deelstate wat in die Groot Vlaktes lê en waar landbou 'n belangrike rol in die ekonomiese lewe speel.

Nebraska word in die noorde deur Suid-Dakota, in die ooste deur Iowa en Missouri, in die suide deur Kansas en Colorado, en in die weste deur Wyoming begrens. Dit is die 37ste staat wat tot die Unie toegelaat is.

Nebraska se bynaam is Cornhuskers State. Die woord Nebraska is uit die Chiwere-taal afkomstig en beteken 'vlak water'.

Groot Vlaktes naby Kearney, Nebraska
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake